Lekker slaap om die wêreld
HOLLAND: Goeden nagt
AUSTRALIE: Night Mate
USA: Goodnite
DUITSLAND: Släfin si wöl
SUID AFRIKA:
- Is die deure gesluit, die vensters toegemaak,die kar ingetrek en die alarm geaktiveer?
- Is die Rotweilers gebêre en veilig?
- Lekker slaap, moenie worry nie, Eskom sal die ligte afsit!
