Lekker slaap om die wêreld
Friday, June 27th, 2008HOLLAND: Goeden nagt AUSTRALIE: Night Mate USA: Goodnite DUITSLAND: Släfin si wöl SUID AFRIKA: Is die deure gesluit, die vensters toegemaak,die kar ingetrek en die alarm geaktiveer? Is die Rotweilers gebêre en veilig? Lekker slaap, moenie worry nie, Eskom sal die ligte afsit!
