Aartsverraaiers
Tuesday, June 14th, 2011“In een van ons dossiere word gemeld dat sekere Jimmy Dixon, wat verskeie ander name het, met daardie aartsverraaiers Mike Golden en Josua Wolpen skakel.” By die posbus huiwer hy, kyk vlugtig om hom heen. word vervolg…
